WEN EN
LEES VIR
WERELDBOEKEDAG!

Competition closes at 23:59 on
19 April 2020

Elke dag boekedag, of hoe? Daar is so baie opwindende en interessante dinge om te lees! Vier die plesier van lees op Wereldboekedag op 23 April me ‘n stapel nuwe stories! Ons gee met vergunning van NB-Uitgewers drie geskenkpakkies in elke ouderdomsgroep weg. Lees verder vir meer besonderhede!

 

4 tot 8

Hasie, hoekom is jou stert so kort?
Die storie van die molletjie
Moenie met ‘n prinses mors nie!

 

9 tot 11

Dagboek van ‘n dork 1 en 2
Bitterbosbende1
Regte-egte raaisels Regte-egte rampe

 

12+

Die vlerke van naaldekokers
Toring van Jasmyn
Sindikaat

 

HOE OM IN TE SKRYF

Antwoord die maklike vraag: Wanneer vier ons Wereldboekedag? SMS “NGK BOEK” met jou antwoord, naam, van, adres en e-posadres na 33970.  

By entering our competitions you agree to the terms set out in our Privacy Policy and our competition terms and conditions.


or Register here

Thanks for registering, you’re now free to explore our site.

ENJOY!

Likes